My mooi dorp

My mooi dorp 15 Januarie 2023


Listen Later

Sakeliga is met verskeie hofsake aan die veg om munisipale verval te probeer omkeer. Hulle pak Eskom in die hof oor ongereguleerde lasvermindering wat ook betalende kragverbruikers benadeel. Voorts veg hulle vir die instel van betaalmeesters om sekere munisipale fondse te ‘omhein’ en dat die ouditeur-generaal die name van die korrupte en onbevoegde munisipale beamptes bekend moet maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG