My mooi dorp

My mooi dorp 17 April 2022


Listen Later

Die Shackbuilder, Quinton Adams, bou nie net sterk, soliede, koeler shacks nie, maar lei ook werkloses op om hierdie strukture op te rig. By die Backyard Varsity leer werkloses nie net die die vaardighede aan om bouwerk te doen nie, maar ook om kosteberekenings te maak en goed te beplan. Het werkloses in jou dorp hierdie opleiding nodig?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG