My mooi dorp

My mooi dorp 17 Julie 2021


Listen Later

Mari Hudson staan ’n oomblik stil ná die plundering in Gauteng en KwaZulu-Natal, en skep moed uit boodskappe van voormalige opstokers wat nou anders dink oor probleemoplossing. Ons is nie almal só nie. Inteendeel, die meerderheid van ons mense het dieselfde mooi drome vir ons kinders. Kan hierdie gebeure tot 'n nuwe heropbou, samewerking, insluiting en medeverantwoordbaarheid in ons dorpe en land lei?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG