My mooi dorp

My mooi dorp 19 Februarie 2022


Listen Later

Heuwels oorgroei met digte groen ruigtestruike waaraagter selfs olifante kan skuil, veral ná reënbuie in die somer en winter. Droë riviervalleie met geelhout- en ander bome en uiters vrugbare grond. Droogtes en vloede wat mekaar afwissel. Histories geseën met die grootste soogdierdiversiteit per vierkante kilometer in SA. Spekbome, malvas, syselbosse en ‘n groot verskeidenheid plante wat gebrei is vir oorlewing. Dis enkele van die plante inheems aan die Oos-Kaapse Ruigteveld wat plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld aan ons bekend stel om mooi tuine in dié gebied te vestig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG