My mooi dorp

My mooi dorp 19 Junie 2022


Listen Later

Dit is tans 'n miernes van bedrywighede in die Sondagsriviervallei waar tienduisende plukkers en pakkers besig is op die sitrusplase, vanwaar tonne sitrus word na ander wêrelddele verskeep word. ’n Nuwe rekenaarsentrum wat deur die sitrusboere moontlik gemaak is, is onlangs by een van die skole in die vallei geopen. Mari Hudson vertel meer van die projek. Ernst van Jaarveld vertel ook van fynbosplante.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG