My mooi dorp

My mooi dorp 2 Oktober 2021


Listen Later

Dorpe en munisipaliteite se hande is nie afgekap as dit by die verwydering van onwettige grondbesetters kom nie. Vroeë optrede, aanpassings in munisipale regulasies om die Paai-wetgewing se gapings te ondervang, en vroegtydige beplanning is deel van die oplossing. ’n Nuwe behuisingsaanslag is ook nodig om dorpe meer funksionerend te maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG