My mooi dorp

My mooi dorp 2 Oktober 2022


Listen Later

Ons fokus op Parys en die stappe wat Afriforum en dorpenaars doen om die verantwoordelike munisipaliteit sover te kry om skoon water aan die dorp en omgewing te lewer. Die water is tans met riool besoedel, en die  die munisipaliteit skuld 'n klein fortuin aan Eskom, wat tot strafkrag lei.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG