Marí Hudson kuier op Montagu, die mooi en netjiese dorp in die Langeberg-streek. Wat doen die mense in dié dorp reg, en hoe takel hulle probleme en kwessies? Sy gesels met twee inwoners wat dinge laat gebeur.