My mooi dorp

My mooi dorp 24 Julie 2022


Listen Later

Parys is gereeld vir ure en dae sonder water en elektrisiteit. Dít het Afriforum genoodsaak om ‘n dringende hofaansoek te bring vir ingryping. Die munisipaliteit skuld Eskom R1,5 miljard, maar kom nie sy ooreenkoms vir afbetaling na nie. Ons stel vas wat in die Parys en omgewing aan die gang is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG