My mooi dorp

My mooi dorp 25 September 2021


Listen Later

Onder die Ramptoestand-maatrëels wat al 18 maande van krag is, is die verwydering van onwettige plakkerstrukture ’n groter kopseer as ooit. Munisipaliteite en stadsrade se hande is egter nie afgekap nie. Ons het gaan vasstel wat ’n dorp of stad kan doen, en dat hoe gouer opgetree word, des te beter.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG