My mooi dorp

My mooi dorp 26 Februarie 2022


Listen Later

Wat mens hier vind is onverwags. ’n Wêreldgehalte tegnologie-ateljee wat reklamevideo’s vir die internasionale mark vervaardig. Onverwags, want die dorp is Somerset-Oos, die Oos-Kaapse dorp aan die Bosberg, en deel van die ruigteveld. Die ateljee staan bekend as die Karoo Tech Hub. Dié breinkind van twee voormalige inwoners van Somerset-Oos, verskaf werk aan 39 mense, bykans almal in hulle twintigerjare. Mari Hudson gesels met een van die spanleiers van dié ateljee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG