My mooi dorp

My mooi dorp 27 November 2021


Listen Later

Jy wil graag jou dorp vergroen en verboom, maar hoe weet jy watter bome om aan te plant wat die beste in jou dorp sal aard. Die bekende botanis, dr. Ernst van Jaarsveld, neem ons die volgende aantal weke op ’n passievolle reis oor bome en plante vir elke streek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG