My mooi dorp

My mooi dorp 29 Mei 2021


Listen Later

Hoe help jy om leiers te ontwikkel? Hoe help jy mense om nuut te dink om nuwe oplossings vir ou probleme te vind? Mari Hudson praat met ‘n kopskuiwer, en jy kry ’n voorsmakie van ‘n gesprek met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei. In My Mooi Dorp help ons dorpe om weer – of vir die eerste keer – modeldorpe te word, en stel ons julle ook voor aan jong leiers en oplossoekers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG