My mooi dorp

My mooi dorp 29 Mei 2022


Listen Later

Nelson Mandelabaai het ernstige waterprobleme. Die metropool mors byna een-derde van sy water, terwyl dit moontlik is om water so goed te bestuur dat slegs sowat 8-persent in oop kanale verlore gaan. Ons kyk na hoe waterstelsels bymekaar ineenskakel en dat ons land nie langer swak waterbestuur en -beplanning kan bekostig nie – nie in stede nie en nie op die platteland nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG