Sign up to save your podcasts
Or

Hierdie is 'n meer persoonlike episode.
My pa; Stef van Rooy; hou nie van skryf nie en stuur elke week 'n storie via whatsapp se voicenote.
Ek laai hierdie stories dan op 'n USB stokkie en hou dit veilig in my memoire boek se boeksakkie.
Mag dit vir jou idees gee van hoe maklik dit regtig kan wees om jou storie te vertel (of skryf, ek verkies steeds skryf).
By Memoire Books l Guided JournalsHierdie is 'n meer persoonlike episode.