GeldGeheime

’n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses [Episode 1]


Listen Later

’n Begroting is die begin van finansiële sukses. Dit verg selfdissipline, maar jy kry waardevolle insig in jou inkomste en uitgawes. Hoe vroeër jy begin, hoe beter – betrek jou gesin én hersien dit gereeld.

·       Stel jou eerste begroting op met duidelike inkomste en uitgawes

·       Skei vaste en veranderlike uitgawes vir beter finansiële bestuur

·       Rangskik jou uitgawes volgens noodsaaklikheid en belangrikheid

·       Balanseer jou uitgawes met inkomste om skuld te voorkom

·       Bou ’n noodfonds vir onvoorsiene uitgawes en begroting-skokke


Kontak Mia gerus by [email protected] sodat sy jou kan help om jou beleggingsdoelwitte te bereik.

MIA KRIEGLER is direkteur van Batebestuur by Kruger Internasionaal en #GeldGeheime word met trots geborg deur Kruger Internasionaal, jou reisgenoot op die pad na finansiële sorgvryheid – https://krugerinternasionaal.co.za

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GeldGeheimeBy Voelgoed Media