3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

’n Belastingrevolusie I Eskom se omkeerplan I Staatsbesteding


Listen Later

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, kyk in die jongste aflewering van '3 Minute, 3 Sake' na die belastinghoof se kommer oor ’n moontlike belastingrevolusie. Hy bespreek ook die besonderhede van Eskom se omkeerplan en benadruk weer eens dat die staat se besteding ingeperk moet word met ’n vooruitskouing na die mediumtermyn begrotingsrede wat in Oktober sal plaasvind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media