N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo vind die week plaas.
Soos vroeër op Kosmos 94.1 berig is, vind N-BIG se Biomassa Tegnologiese Ekspo 2019 hierdie Vrydag by die Otjiwa Safari Lodge, 40km suid van Otjiwarongo plaas. Colin Lindeque die uitvoerende bestuurder van N-BIG sluit met die jongste by ons aan: