Die bekende Suid-Afrikaanse motiveringspreker Christo Spies gesels vanoggend met Pieter Moller oor hoop. Die heersende pandemie gepaard met ekonomiese uitdagings is uitmergelend en oor die algemeen is gemeenskappe uitgeput. Spies sê ‘n boer maak ‘n plan... maar dis meer as net dit. Ons sluit die week af met ‘n stukkie pitkos vir die siel.