
Sign up to save your podcasts
Or


Het jy al gewonder hoe 'n gesprek met Jesus sou lyk? Waaroor julle sou gesels? Die vrae wat jy Hom dalk sou vra, die antwoorde wat Hy sou gee? In ons nuwe reeks, In gesprek met Jesus, kyk ons in die Skrif na 'n paar gesprekke wat Jesus met mense gehad het, die impak daarvan en hoe dit op jou en my van toepassing is. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en met ons gesels oor 'n gesprek wat jy nie verwag het nie. Soms word ons onkant gevang soos in hierdie boodskap waar Jesus ‘n onverwagte gesprek met 'n vrou gehad het. Hierdie storie het vir ons baie geleer oor wanneer Jesus onverwags met ons gesels.
By Kompas GemeenteHet jy al gewonder hoe 'n gesprek met Jesus sou lyk? Waaroor julle sou gesels? Die vrae wat jy Hom dalk sou vra, die antwoorde wat Hy sou gee? In ons nuwe reeks, In gesprek met Jesus, kyk ons in die Skrif na 'n paar gesprekke wat Jesus met mense gehad het, die impak daarvan en hoe dit op jou en my van toepassing is. Marius Malan het die reeks vir ons afgeskop en met ons gesels oor 'n gesprek wat jy nie verwag het nie. Soms word ons onkant gevang soos in hierdie boodskap waar Jesus ‘n onverwagte gesprek met 'n vrou gehad het. Hierdie storie het vir ons baie geleer oor wanneer Jesus onverwags met ons gesels.