3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

ʼn Herstelplan, elektrisiteit en nog ʼn mini-begroting


Listen Later

Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, is terug met nog ʼn aflewering van "3 Minute, 3 Sake" en hy bekyk eerste die presidensiële herstelplan. Daarna bespreek hy ook die besluit dat munisipaliteite nou hulle eie krag mag opwek en die aanloop tot nuwe “mini-begroting”.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media