Nuus

‘n Neseier is van kritieke belang - kenner


Listen Later

Pensioene dien as 'n noodsaaklike finansiële anker wat dekades se arbeid omskep in 'n gewaarborgde inkomstestroom na aftrede. In Namibië, waar toenemende werkloosheid en stygende lewenskoste beduidende risiko's inhou, verseker 'n robuuste pensioen dat afgetredenes nie in armoede verval nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Hein Kruger van Kruger Internasionaal gepraat, wat sê 'n neseier is uiters belangrik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings