RSG Sport

'n Rugbyliefdesverhaal


Listen Later

Met die Rugbywêreldbeker om die draai, het Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke en ander rolspelers, insluitend breiers en ’n skeidsregter, te gesels oor hulle liefde vir rugby. Hulle deel oomblikke in die kleedkamer, persoonlike oorwinnings en voorheen ongepubliseerde stories oor wat van die veld af en op toer gebeur. Jody Hendricks gesels met Hendrik oor sy boek, ONKANT, ’N RUGBYLIEFDESVERHAAL.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG