Nuus

N$5m vir sanitêre doekies is pleisterplak


Listen Later

Die regering se aankondiging om jaarliks 5 miljoen Namibiese dollar toe te ken vir die voorsiening van sanitêre doekies aan skoolmeisies het gemengde reaksies uitgelok. Rinaani Musutua van die Ekonomiese en Maatskaplike Geregtigheidsnetwerk het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel die stap prysenswaardig is, behandel dit slegs die simptome van 'n dieper probleem, armoede en ongelykheid. Sy sê Namibië benodig volhoubare beleide wat die oorsake van armoede aanspreek, nie net tydelike oplossings nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings