Nuus

NAC presteer goed, nog nuwe roetes op pad


Listen Later

Die Namibië Lughawensmaatskappy het wins aangeteken in die vorige boekjaar. Die maatskappy skryf die sukses toe aan internasionale vlugte wat toeneem, en meer groei word verwag. In die komende jaar gaan Edelweiss en Proflight direkte vlugte van Namibië na Zurich en Lusaka aanbied. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die lughawemaatskappy, Dan Kamati gepraat wat meer inligting het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings