Die Namibiese Mededingingskommissie verskerp pogings om openbare bewustheid oor billike mededinging en die rol daarvan in ekonomiese ontwikkeling te verhoog met komende inligtingsessies in die Otjozondjupa-streek. Die eerste sessie sal op 23 Junie by die kantore van die Ministerie van Nywerhede, Mynbou en Energie in Otjiwarongo plaasvind, terwyl die tweede op 24 Junie by die Okakarara-streeksraad se raadsaal gehou sal word. Die kommissie se woordvoerder, Dina //Gowases.