Nuus

NaCC interpreteer landelike toerisme-model verkeerd


Listen Later

Die Namibiese Kamer van Omgewingsake sê dat die Namibiese Mededingingskommissie die land se gesamentlike-onderneming-toerismemodel verkeerd interpreteer en landelike belegging ondermyn, ná ’n ondersoek van stapel gestuur is na bewaringsgebiede en die toerisme-operateur Ultimate Safaris oor beweerde eksklusiewe ooreenkomste in toerismegebiede, insluitend die Brandberg-streek. Dr. Chris Brown, uitvoerende hoof van die kamer, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor waar die ondersoek deur die Mededingingskommissie vandaan kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings