Bekroonde musikant, liedjieskrywer en OFM Ontbyt-nuusleser Nadine Blom kuier by The Joyride vir 'n vinnige geselsie! Sy vertel ons van haar reis in musiek, uitsaaiwese en van haar nuutste enkelsnit "Kom Saam". As jy dit nog nie gehoor het nie, luister na die liedjie in die skakel hieronder. Nadine Blom - Kom Saam