SA Gemeente Londen Preke - audio

Nagmaal


Listen Later

In die lig van vandag se nagmaal wat ons gebruik, praat Rian oor die noodsaaklikheid om die Brood van die Lewe op 'n daaglikse basis in te neem. Net soos die Israeliete elke dag in die woestyn hul kwota manna moes gaan optel, net so moet ons (wanneer ons ook 'n woestyntydperk beleef), elke dag die Woord bestudeer om nie honger te word nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn