Nuus

NAM-CIRT waarsku oor vals webwerwe


Listen Later

Die Namibiese Kuberveiligheidsvoorvalreaksiespan, onder die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, waarsku die publiek oor 'n toename in vals webwerwe. Hierdie vals webwerwe boots noukeurig wettige organisasies na en gebruik gekloonde handelsmerke en uitlegte om gebruikers te mislei. Onlangse gevalle het bekende Namibiese instellings geteiken, met vals webwerwe wat besoekers na verdagte advertensies of kwaadwillige platforms herlei. Cran-woordvoerder Mufaro Nesongano spoor die publiek aan om waaksaam te bly.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings