Nuus

Nama-leier Hendrik Witbooi in SA vereer


Listen Later

Namibië se eerste anti-koloniale vegter, Kaptein Hendrik Witbooi, word in Suid-Afrika vereer. Hy is onder 48 bevrydingsleiers wat in die nuwe Leiersgallery by Vryheidspark in Pretoria opgeneem is. Kosmos 94.1 Nuus het met die leier van die Witbooi Tradisionele Gemeenskap, Kaptein Ismael Witbooi gepraat, wat sê die erkenning bekragtig die langdurige stryd van die Nama-mense.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings