Nuus

NAMA's se terugkeer verwelkom


Listen Later

Na 'n onderbreking van vyf jaar keer Namibië se voorste musiektoekennings, die NAMAS, terug. Die kultuurministerie het amptelik die hervatting van die Namibië Jaarlikse Musiektoekennings later vanjaar bevestig, 'n stap wat deur rolspelers in die bedryf verwelkom word. Nascam-voorsitter Joseph Ailonga sê die terugkeer moet reg gedoen word, met billike kriteria, behoorlike kategorieë en betekenisvolle prysgeld, en waarsku dat die NAMA's 'n werklike impak op elke Namibiese kunstenaar moet maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings