Nuus

NamBike hou veiligheidsinisiatief


Listen Later

NamBike hou op 25 April ‘n Motorfietsryers Veiligheidsinisiatief en nooi alle motorfietsryers uit om mee te maak. Die konvooi vertrek net na nege-uur van die Truckport-diensstasie tot by die Aris Hotel net suid van die hoofstad. Rossouw Hill van NamBike sê aan Kosmos 94.1 se Francois Lottering veiligheid vir motorfietsryers is van kardinale belang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings