Nuus

Namcor: Lydia Elindi kry borg


Listen Later

Die staat het aangedui dat hy nie meer Lydia Elindi se aansoek om borgtog in die Namcor-korrupsiesaak teenstaan nie. Sy is borgtog 30 000 Namibiese dollar se borg toegestaan. Daarbenewens moet sy elke Dinsdag- en Donderdagoggend by die Teenkorrupsie Kommissie se kantore aanmeld en moet sy op 25 Augustus vir die verhoor in die hof verskyn. Haar regsman Karel Gaeb.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings