Nuus

Namdia gee oorsig van eerste kwartaal


Listen Later

Namdia se oorsig van die eerste kwartaal toon dat diamant verkope goed presteer het, ten spyte van ‘n daling in vraag in die internasionale mark. Die maatskappy sê ook hy het sekuriteit verbeter by sy hoofkantoor. Lelly Uusiku die waarnemende uitvoerende hoof van Namdia het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die prestasies van die diamantmaatskappy in die eerste kwartaal.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings