Nuus

Namfisa finaliseer Agri-Indeks Versekering-padkaart


Listen Later

Namfisa het konsultasies oor sy Agri-Indeks Versekering-padkaart gefinaliseer en sal dit nou aan die kabinet voorlê vir goedkeuring. Die plan, wat met die ondersteuning van die Wêreldbank ontwikkel is, verbeter landbou-veerkragtigheid en ondersteun nasionale ramprisikobestuursdoelwitte. Kosmos 94.1 Nuus het met Victoria Raimond, bestuurder van korporatiewe kommunikasie en verbruikersopvoeding by Namfisa gepraat, wat meer verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings