Kosmos 94.1 Landbou

Namibia Dairies se nuwe hoof gesels...


Listen Later

Namibia Dairies het ‘n nuwe hoof aangestel. Leonie Prinsloo is as Besturende Direkteur aangestel deur die Ohtlhaver en List Groep. Sy gesels vanoggend met Kosmos 94.1 Landbounuus oor die toekoms van suiwelproduksie in die land en haar visie vir die maatskappy.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1