Nuus

Namibia One Fund kry lof by COP30


Listen Later

By COP30 in Brasilië het Andrew Johnstone, uitvoerende hoof van Climate Fund Managers, Namibië se ambisieuse klimaatsverbintenisse onder die Parys-ooreenkoms geprys. Hy het die Namibia One Fund uitgelig, 'n gemengde finansieringsinisiatief wat openbare en private beleggings lok om die land se groenwaterstofsektor en infrastruktuur te versterk.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings