Nuus

Namibië berei voor vir COP30


Listen Later

Namibië berei voor vir die 30ste Verenigde Nasies-klimaatkonferensie wat van 10 tot 21 November in Belém, Brasilië, sal plaasvind. Romeo Muyunda, die woordvoerder van die Omgewingsbeleggingsfonds, sê die land sal die konferensie gebruik om fondse te mobiliseer om sy klimaatsveranderingsdoelwitte, soos uiteengesit in die nasionale ontwikkelingsplanne, te bereik. Muyunda het 'n opdatering aan Kosmos 94.1 Nuus gegee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings