Nuus

Namibiërs sat vir leë beloftes, sê Amupanda


Listen Later

Die leier van Affirmative Repositioning, Job Amupanda, het Donderdag tydens ‘n nuuskonferensie nie doekies oor die leë beloftes van die heersende party omgedraai nie – hy't selfs kragwoorde gebruik. Tydens ‘n oorsig van die AR se vyf maande in die parlement, het Amupanda gesê die party fokus nie net op verkiesings nie, maar ook op ekonomiese kwessies.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings