Kosmos 94.1

Namibiese beesvleis dalk na Kyrgystan op pad


Listen Later

Namibiese beesvleis kan binnekort na Kyrgyzstan in Sentraal-Asië uitgevoer word, nadat 'n buitelandse sake-afvaardiging van daardie land 'n strategiese besoek aan Meatco afgelê het. Kosmos 94.1 Nuus het met Meatco se interim-uitvoerende hoof, Albertus Aochamub, gepraat wat sê dat dit die eerste stap in besprekings tussen die twee lande is, en kan lei tot versterking van samewerking in vleisproduksie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1