Nuus

Namibiese sjefs kook dat die stoom so staan


Listen Later

Die Namibian Chefs-vereniging se sjef van die jaar kompetisie is aan die gang en junior-, skole- en senior sjefs ding mee in verskeie kategorieë. Kosmos 94.1 Nuus het met Roelien de Lange, een van die beoordelaars en eienaar van Purple Fig, gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings