Kosmos 94.1

Namibiese stersjef Isai is in Wallis


Listen Later

Sjef Elizabeth Isai en haar mentor, sjef Ralf Hergott, het na Wallis gereis om aan die Worldchefs Global Chefs Challenge Finale deel te neem. Juniorsjef Isai het die Afrika/Midde-Ooste-halfeindronde gewen en op elke stadium geseëvier - van WorldSkills Africa tot Sjef van die Jaar. Die globale kompetisie sal van die 15de tot 19de Mei plaasvind. Kosmos 94.1 Nuus het met Hergott gepraat, wat tans in Wallis is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1