Nuus

NamPol begin kadetkonstabels se opleiding


Listen Later

Die 2025/2026 polisie basiese opleidingskursus is amptelik van stapel gestuur by die Ruben Danger Ashipala-polisie-opleidingsentrum in Ondangwa deur Oshana-polisiebevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria. Hy het NamPol se inspekteur-generaal, luitenant-generaal Joseph Shikongo, verteenwoordig en 1 061 kadetkonstabels verwelkom vir die nege maande lange program.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings