Nuus

NamPol en Gibeon-boere vergader


Listen Later

Talle landelike gemeenskappe regoor Namibië gaan gebuk onder stopery, veediefstal en algemene misdaad. Die Suide, spesifiek die Gibeon-gemeenskap en die boere in die gebied, het Saterdag 'n vergadering met NamPol gehou oor belangrike kwessies in die omgewing. Kosmos 94.1 Nuus het met Gibeon se NamPol-speurder Otto Andreas gepraat oor hoe die vergadering verloop het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings