Nuus

NamPol het kommer oor skoolslenters


Listen Later

Soos die 2026 akademiese jaar aan die gang kom, maak die polisie alarm oor 'n toename in skoolverwante swendelarye wat ouers en studente teiken. NamPol-woordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die publiek uiters waaksaam moet wees en nie enigiemand betaal om skoolplasings te verseker, of persoonlike besonderhede en eenmalige wagwoord-kodes deel nie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings