Nuus

NamPol se selle loop oor, regoor die land


Listen Later

Polisieselle reg oor Namibië is gevaarlik oorvol. 'n Nuwe parlementêre verslag onthul ernstige oorbevolking, wat finansiële, administratiewe en gesondheidsuitdagings vir die polisie skep. Van 'n gebrek aan ruimte en vertraagde hofsake tot onbetaalde borgtog en beperkte regshulp, spandeer verdagtes weke, selfs maande, in aanhoudingselle wat bedoel is vir korttermyn-aanhouding. Die verslag is aan die Nasionale Raad voorgelê deur Phillemon Ndjambula, die voorsitter van die staande komitee oor Binnelandse Sake, Veiligheid, Grondwetlike- en Regsake.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings