Kosmos 94.1

NamPol se werwing vir 2026 sluit Woensdag


Listen Later

Die Namibiese polisie herinner aansoekers daaraan dat hul werwingsveldtog vir vanjaar Woensdag sluit. Nampol werf 1 750 kadette, insluitend 1 000 algemene publieke kadette, 600 gegradueerdes van die Nasionale Jeugdiens, 120 professionele poste en 30 gespesialiseerde herinskrywings. Nampol-woordvoerder Kauna Shikwambi het gewaarsku dat aansoekers gedurende hierdie tydperk op hul hoede moet wees vir swendelaars.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1