Nuus

NamPost bly finansieel gesond


Listen Later

NamPost se jongste finansiële resultate toon dié staatsonderneming het inkomste van 1,12 miljard Namibiese dollar in die 2023/24-boekjaar verdien. Inligtingsminister Emma Theofelus het Donderdag gesê die kabinet het die voorlegging van NamPost se jongste jaarverslag in die parlement goedgekeur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings