Nuus

NamRA-baas loof span vir suksesse in invordering


Listen Later

NamRA-baas Sam Shivute het die agentskap se sukses met die lewering van inkomste van 275 miljard Namibiese dollar aan die staatskas, aan sy span en die ondersteuning van belanghebbendes toegeskryf. Shivute, wat by die organisasie se openbare seminaar oor werkkultuur gepraat het, sê sedert NamRA in 2021 op die been gebring is, het dit binnelandse belastinginkomste met 67 persent verhoog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings